Sitrus

Serfontein Boerdery geleë in die Sondagsriviervallei, is wêreldberoemd vir hulle hoë kwaliteit sitrusvrugte.  Die verskillende sitrusplase beskik tans oor 800 ha.  Ons doen alles om op groot skaal uit te brei, want ‘n goeie toekoms is vir ons uiters belangrik.  Die onderneming se groot verskeidenheid variteite stel hom in staat om gehalte vrugte oor ‘n verlengde plukseisoen te lewer.

Die oorgrote meerderheid van Serfontein Boerdery se vrugte is vir die oorsese mark bestem waar dit eksklusief deur ons agent Unifrutti bemark word.

Sitrus Variteite

Die volgende sitrus variteite sitrus word deur Serfontein Boerdery gelewer.

Suurlemoene

  • Eureka
  • Lisbon
  • Limeonera
serfontein boerdery geskiedenis

Pomelos

  • Star Ruby’s

Valencias

  • Midknights
  • Deltas
  • Turkeys

Nawels

  • New Halls
  • Cara Cara
  • Palmers
  • Lane Lates
  • Washingtons
  • Autumn Gold
  • Cambria

Manderyne

  • Valley Gold
  • Nadorcott (LS)
  • Nova’s
  • Clementine
  • Orri
serfontein boerdery se persoonlike doelwitte

Ons vrugte in die boord