Unifrutti fruit distributor

Unifrutti Pakhuis

Serfontein Boerdery lewer hul wêreldgesogte sitrus vrugte eksklusief aan die bemarker en verspreider Unifrutti by hul wêreldgehalte Dunbrody Pakhuis.  Die pakhuis se aangrensende ligging tot die plaas is perfek om te verseker dat Serfontein Boerdery se klante wêreldwyd die varste vrugte van die beste kwaliteit kan ontvang.

Trots geassosieer met Unifrutti